Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 2/1 bl. 32
  • Dit kan jou vrae beantwoord

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit kan jou vrae beantwoord
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 2/1 bl. 32

Dit kan jou vrae beantwoord

Terwyl een van Jehovah se Getuies in Oregon, V.S.A., van huis tot huis gepreek het, het hy ’n jong man teëgekom wat gesê het dat hy feitlik al alles gedoen het. Hy het wild gelewe ondanks die feit dat hy deur godsdienstige ouers, die een ’n Baptis en die ander ’n Katoliek, grootgemaak is. Hy het sy godsdiensagtergrond opgesom met die woorde “Die helse vuur en geen antwoorde nie”. Die man het egter dwelmmiddels gebruik en die lewe gelei wat dikwels met dwelmmisbruik gepaard gaan.

Die Getuie het vir hom die nuwe boek “Geluk—Hoe om dit te vind” gewys. Toe hy deur die inhoudsopgawe kyk en veral hoofstukke soos “Jy kan lewensprobleme die hoof bied” en “Watter hulp met geldelike probleme?” sien, het hy gesê: “Dis net wat ek nodig het!” Reëlings is getref om die Bybel saam met hom te bestudeer. Hy meen nou dat hy eindelik iets gevind het wat sy vrae beantwoord. Jy kan ook sulke hulp ontvang deur die boek “Geluk—Hoe om dit te vind” te bestel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel