Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w81 4/15 bl. 32
  • Dit het hulle gehelp om op te hou rook

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit het hulle gehelp om op te hou rook
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
w81 4/15 bl. 32

Dit het hulle gehelp om op te hou rook

’n Jong skolier in België het opgehou rook. Toe die geleentheid hom voordoen, het hy vir sy skoolmaats verduidelik waarom. Hy het vir hulle gewys wat die boek Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut oor die saak sê en eksemplare by hulle gelaat.

Een van die skoliere het opgehou rook nadat hy die boek gelees het. Die moeder van ’n ander skolier het die boek gelees en haar seun verbied om verder te rook. Nog ’n moeder het om meer lektuur gevra. Die skoolhoof was beïndruk deur wat gebeur het en het ook begin belangstel in die lektuur van Jehovah se Getuies. Daar is altesaam 30 boeke versprei.

Hierdie boek bespreek nie alleen die rookgewoonte nie, maar ook die gebruik van dwelmmiddels en alkohol, en baie ander sake wat jongmense raak, onder meer sport, musiek, danse, afsprake en hofmakery. Ontvang ’n eksemplaar deur die koepon in te vul en te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel