Afsprake—Is dit ’n goeie ding?
Hierdie vraag word bespreek in die boek met 192 bladsye Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut. Ander hoofstukke is “Het geslagsedelikheid sin?” “Kan jy ’n sukses van die huwelik maak?” en “Hoe beskou jy materiële besittings?” Hierdie boek kan jongmense waarlik help om hulle jeug ten volle te benut.
Stuur asseblief die gebonde boek Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut posvry aan my. Ek sluit R1,40 in.