Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w80 10/1 bl. 18
  • Pous se verleentheid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Pous se verleentheid
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Een probleem waaraan pous Johannes Paulus II gedurende sy onlangse reis na Afrika aandag moes skenk, was tot watter mate sy Kerk hom by die plaaslike huweliksgebruike aangepas het. “ln baie dele van die agterveld”, berig New York se “Times”, “is priesters en biskoppe veelwywers. ’n Belgiese teoloog in die hoofstad het nou die dag beweer dat dit nie veelwywery in die ware sin is nie, maar eintlik in kerktaal ‘konkubinaat’. In die geval van geestelikes, het hy gesê, word veelvuldige huwelike nooit voltrek nie.” Die teoloog het ook gesê: “Almal besef ook dat dit onreëlmatig is vir ’n priester om vrouens te hê, gevolglik is daar geen seremonie nie.”
  • Sal die Kerk se dade met die pous se woorde strook?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
  • Wat beteken kerklidmaatskap?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
  • Die kerk—veranderinge en verwarring
    Ontwaak!—1993
  • Die Katolieke Kerk in Afrika
    Ontwaak!—1994
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1980
w80 10/1 bl. 18

Pous se verleentheid

Een probleem waaraan pous Johannes Paulus II gedurende sy onlangse reis na Afrika aandag moes skenk, was tot watter mate sy Kerk hom by die plaaslike huweliksgebruike aangepas het. “ln baie dele van die agterveld”, berig New York se “Times”, “is priesters en biskoppe veelwywers. ’n Belgiese teoloog in die hoofstad het nou die dag beweer dat dit nie veelwywery in die ware sin is nie, maar eintlik in kerktaal ‘konkubinaat’. In die geval van geestelikes, het hy gesê, word veelvuldige huwelike nooit voltrek nie.” Die teoloog het ook gesê: “Almal besef ook dat dit onreëlmatig is vir ’n priester om vrouens te hê, gevolglik is daar geen seremonie nie.”

Die pous het hom andersyds sterk ten gunste van die ongehude staat uitgespreek. Dit is ironies dat die standpunte van Kerkleiers van Afrika sowel as die Vatikaan strydig is met die leerstellings van Christus en die Bybel. Veelwywers en diegene wat ongetroud saamleef, maak hulle skuldig aan hoerery en/of owerspel. Hulle moet uit die gemeente gesit word—beslis nie die amp van priester of biskop beklee nie. En die Katolieke “Douay”-Bybel sê: “’n Biskop moet derhalwe onberispelik wees, die man van een vrou”—nie noodwendig ongetroud nie.—1 Tim. 3:2, 12; 4:3; Matt. 19:9; 1 Kor. 5:9-13.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel