Eindig alles by die dood?
Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? Is daar lewe na die dood? Kan die dode weer lewe?
Die boek Goeie nuus—om jou gelukkig te maak met 192 bladsye verskaf welkome dog betroubare antwoorde. Dit bied onomstootlike getuienis uit die Bybel dat hierdie lewe nie al is wat daar is nie. Bekom hierdie waardevolle publikasie posvry deur slegs 70c in te stuur.