Kan ons die lewe vir ewig geniet?
“Die regverdiges sal die aarde besit, en hulle sal vir ewig daarop lewe.” – Psalm 37:29.
Die Bybel sê die volgende oor die toekoms:
Almal sal volmaakte gesondheid hê. – Jesaja 33:24; 35:5, 6.
Die aarde se omgewing sal herstel word. – Jesaja 35:1, 2; Openbaring 11:18.
Om meer te leer, gaan na jw.org.
© 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania