Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 162
  • Bly na aan God

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bly na aan God
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Gereed om te preek
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Les 3
    My Bybellesse
  • Gereed om te preek
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • “Hier is ek, stuur my”
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 162

LIED 162

Bly na aan God

Gedrukte weergawe

(Matteus 5:3)

  1. 1. Daar’s ’n behoefte in ons

    wat net gevul word deur God.

    Almal wil weet waarom ons leef,

    en is daar dalk iets meer?

    Mense gaan soek oral rond

    om by die antwoord te kom.

    Ek weet dis daar in God se Woord –

    dit bring geluk en hoop.

    (REFREIN)

    Ek prys Jehovah my God –

    ek sal sy weg altyd bly volg.

    Dis hy wat my lei en leer

    en vir my rigting gee.

    Ek sal altyd sorg

    ek bly na aan God.

  2. 2. Ek sal getrou daaraan werk

    om my geloof te versterk –

    waarhede vind in God se Woord

    en dan diep dink daaroor.

    Ek bid dat mense besef

    dat hulle “God nodig het” –

    dit bring geluk, vrede en hoop,

    dis wat ons God beloof.

    (REFREIN)

    Ek prys Jehovah my God

    ek sal sy weg altyd bly volg.

    Dis hy wat my lei en leer

    en vir my rigting gee.

    Ek sal altyd sorg

    ek bly na aan God.

    Ek prys Jehovah my God –

    ek sal sy weg altyd bly volg.

    Dis hy wat my lei en leer

    en vir my rigting gee.

    Ek sal altyd sorg

    ek bly na aan God.

    Ek prys Jehovah my God –

    ek sal sy weg altyd bly volg.

    Dis hy wat my lei en leer

    en vir my rigting gee.

    Ek sal altyd sorg

    ek bly na aan God.

(Sien ook Ps. 1:1, 2; 112:1; 119:97; Jes. 40:8; Matt. 5:6; 16:24; 2 Tim. 4:4.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel