Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 49
  • Maak Jehovah se hart bly

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Maak Jehovah se hart bly
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Maak Jehovah se hart bly
    Sing vir Jehovah
  • Verbly Jehovah se hart
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Bly na aan God
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jongmense wat Jehovah se hart verbly
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 49

LIED 49

Maak Jehovah se hart bly

Gedrukte weergawe

(Spreuke 27:11)

  1. 1. O God, ons doen getrou u wil;

    u opdrag wil ons graag vervul,

    want so kan ons die voorreg smaak

    om u hart altyd bly te maak.

  2. 2. U slaaf, verstandig en getrou,

    werk hard om u naam hoog te hou,

    gee voedsel op die regte tyd,

    so bly ons aan u toegewyd.

  3. 3. O God, vervul ons met u gees

    dat ons aan u getrou kan wees

    en vrug sal dra om u te eer,

    u hart verbly, ja, altyddeur.

(Sien ook Matt. 24:45-47; Luk. 11:13; 22:42.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel