Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 11
  • Maak Jehovah se hart bly

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Maak Jehovah se hart bly
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Maak Jehovah se hart bly
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Verbly Jehovah se hart
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Bly na aan God
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jongmense wat Jehovah se hart verbly
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 11

Lied 11

Maak Jehovah se hart bly

Gedrukte weergawe

(Spreuke 27:11)

1. O God, ons doen getrou u wil;

U opdrag wil ons graag vervul.

Want so kan ons die voorreg smaak

Om u hart altyd bly te maak.

2. U slaaf, verstandig en getrou,

Werk hard om u naam hoog te hou,

Gee voedsel op die regte tyd,

So bly ons aan u toegewyd.

3. O God, vervul ons met u gees

Dat ons aan u getrou kan wees

En vrug sal dra om u te eer,

U hart verbly, ja, altyddeur.

(Sien ook Matt. 24:45-47; Luk. 11:13; 22:42.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel