Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • lfb bl. 12-13
  • Inleiding tot Deel 2

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding tot Deel 2
  • Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Soortgelyke materiaal
  • Sal die goeie ooit boosheid oorwin?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
  • Hoe die goeie die kwaad sal oorwin
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Die groot Vloed – Wie het geluister? Wie het nie?
    Luister na God en lewe vir ewig
  • ’n Waarskuwing uit die verlede
    Jy kán God se vriend wees!
Sien nog
Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
lfb bl. 12-13
Noag laat diere in die ark ingaan

Inleiding tot Deel 2

Hoekom het Jehovah ’n vloed gebring wat die hele wêreld destyds vernietig het? ’n Stryd het vroeg in die mensegeskiedenis begin – die stryd tussen goed en sleg. Party mense, soos Adam en Eva en hulle seun Kain, het die slegte kant gekies. ’n Paar ander, soos Abel en Noag, het die goeie kant gekies. Die meeste mense het so sleg geword dat Jehovah ’n einde aan daardie slegte wêreld gebring het. Hierdie deel sal ons help om te leer dat Jehovah sien watter kant ons kies en dat hy nooit sal toelaat dat die slegte die goeie oorwin nie.

BELANGRIKE LESSE

  • Ons moet lief wees vir vrede. Ons moenie gewelddadig wees soos die Duiwel en sy volgelinge nie

  • As ons, soos Noag, na God luister en hom gehoorsaam, kan ons vir ewig in geluk lewe

  • Jehovah sien alles wat gebeur. Regverdigheid maak sy hart bly, maar goddeloosheid maak hom hartseer

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel