Titelblad/Uitgewersbladsy
Wat kan die Bybel ons leer?
Foto-erkennings:
◼ Bladsy 25: WHO photo by Edouard Boubat
◼ Bladsy 96-97: Ontploffing: Based on USAF photo; kind: Based on WHO photo by W. Cutting
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling.
Druk van Januarie 2019
Afrikaans (bhs-AF)
© 2019
Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania