Inhoudsopgawe
BLADSY HOOFSTUK
DEEL 1 – GEBEURE VOOR JESUS SE BEDIENING
10 1 Twee boodskappe van God af
12 2 Jesus word voor sy geboorte vereer
14 3 Iemand word gebore om die weg voor te berei
16 4 Maria – Swanger maar ongetroud
18 5 Jesus se geboorte – Waar en wanneer?
22 7 Sterrevoorspellers besoek Jesus
24 8 Hulle vlug van ’n goddelose koning
26 9 Jesus word groot in Nasaret
28 10 Jesus se gesin gaan na Jerusalem
30 11 Johannes die Doper berei die weg voor
DEEL 2 – DIE BEGIN VAN JESUS SE BEDIENING
36 13 Leer uit hoe Jesus versoekings weerstaan het
38 14 Jesus begin dissipels maak
40 15 Jesus se eerste wonderwerk
42 16 Jesus is ywerig vir ware aanbidding
44 17 Hy leer Nikodemus in die nag
46 18 Jesus word meer, Johannes word minder
48 19 ’n Samaritaanse vrou word geleer
DEEL 3 – JESUS SE GROOT BEDIENING IN GALILEA
54 20 ’n Tweede wonderwerk in Kana
56 21 By die sinagoge in Nasaret
58 22 Vier dissipels sal vissers van mense wees
60 23 Jesus doen wonderwerke in Kapernaum
62 24 Jesus brei sy bediening in Galilea uit
64 25 Medelye met ’n melaatse man
68 27 Jesus nooi Matteus om sy volgeling te word
70 28 Hoekom vas Jesus se dissipels nie?
72 29 Mag iemand op die sabbat iets goeds doen vir ander?
74 30 Jesus se verhouding met sy Vader
76 31 Die dissipels pluk graan op die Sabbat
78 32 Wat mag op die Sabbat gedoen word?
80 33 Jesaja se profesie word vervul
82 34 Jesus kies twaalf apostels
84 35 Die beroemde Bergpredikasie
92 36 ’n Militêre offisier met groot geloof
94 37 Jesus wek ’n weduwee se seun op
96 38 Johannes wil van Jesus hoor
98 39 Dit sal sleg gaan met ’n hardkoppige geslag
102 41 Wonderwerke – Deur wie se krag?
104 42 Jesus wys die Fariseërs tereg
106 43 Illustrasies oor die Koninkryk
112 44 Jesus laat ’n storm op die see bedaar
116 46 Genees deur aan Jesus se kleed te raak
118 47 ’n Jong meisie lewe weer!
120 48 Selfs in Nasaret verwerp, ondanks wonderwerke
122 49 Jesus preek in Galilea en lei die apostels op
124 50 Voorbereid om te preek ondanks vervolging
126 51 Moord gedurende ’n verjaarsdagpartytjie
128 52 Duisende word gevoed met ’n paar brode en visse
130 53 ’n Heerser wat die elemente kan beheer
132 54 Jesus – “Die brood van die lewe”
134 55 Jesus se woorde skok baie
136 56 Wat maak iemand nou eintlik onrein?
138 57 Jesus genees ’n meisie en ’n dowe man
140 58 Hy vermeerder brode en gee ’n waarskuwing oor suurdeeg
142 59 Wie is die Seun van die mens?
144 60 Die gedaanteverandering – Christus as glorieryke Koning
146 61 Jesus genees ’n seun in wie daar ’n demoon is
148 62 ’n Belangrike les oor nederigheid
150 63 Jesus gee raad oor struikeling en sonde
152 64 Dit is belangrik om te vergewe
154 65 Jesus onderrig op pad na Jerusalem
DEEL 4 – JESUS SE LATERE BEDIENING IN JUDEA
158 66 In Jerusalem vir die Loofhuttefees
160 67 “Nog nooit het enige mens so gepraat nie”
162 68 “Die lig van die wêreld” – Die Seun van God
164 69 Hulle vader – Abraham of die Duiwel?
166 70 Jesus genees ’n man wat blind gebore is
168 71 Fariseërs konfronteer die man wat blind was
170 72 Jesus stuur 70 dissipels uit om te preek
174 74 Lesse oor gasvryheid en gebed
176 75 Jesus wys wat die bron van geluk is
178 76 Jesus eet saam met ’n Fariseër
180 77 Jesus gee raad oor rykdom
182 78 Bly gereed, getroue bestuurder!
184 79 Hoekom vernietiging voorlê
186 80 Die goeie herder en die skaapkrale
188 81 Een met die Vader, maar hy is nie God nie
DEEL 5 – JESUS SE LATERE BEDIENING OOS VAN DIE JORDAANRIVIER
192 82 Jesus se bediening in Perea
194 83 Uitnodigings na ’n maaltyd – Wie word deur God genooi?
196 84 Wat dit beteken om ’n dissipel te wees
198 85 Verheug oor die sondaar wat berou toon
200 86 Die verlore seun keer terug
204 87 Beplan vooruit – Gebruik praktiese wysheid
206 88 ’n Verandering vir die ryk man en vir Lasarus
210 89 Jesus leer mense in Perea op pad na Judea
212 90 “Die opstanding en die lewe”
216 92 Tien melaatses word genees – Een wys dat hy dankbaar is
218 93 Die seun van die mens sal geopenbaar word
220 94 Die belangrikheid van gebed en nederigheid
222 95 Lesse oor egskeiding en liefde vir kinders
224 96 Jesus antwoord ’n ryk jong heerser
226 97 Die illustrasie van die werkers in die wingerd
228 98 Die apostels wil nog steeds ’n belangrike posisie hê
230 99 Jesus genees blinde mans en help Saggeus
232 100 Sy illustrasie van tien minas
DEEL 6 – JESUS SE FINALE BEDIENING
236 101 ’n Ete by Simon se huis in Betanië
238 102 Die Koning kom in Jerusalem aan op ’n jong donkie
240 103 Die tempel word weer gereinig
242 104 Die Jode hoor God se stem – Sal hulle wys dat hulle geloof het?
244 105 Jesus gebruik ’n vyeboom om ’n les oor geloof te leer
246 106 Twee illustrasies oor wingerde
248 107 ’n Koning roep dié wat na ’n huweliksfees genooi is
250 108 Jesus laat nie toe dat hulle hom vasvra nie
252 109 Jesus veroordeel sy godsdiensteenstanders
254 110 Jesus se laaste dag by die tempel
256 111 Die apostels vra vir ’n teken
260 112 ’n Les oor waaksaamheid – Die maagde
262 113 ’n Les oor ywer – Die talente
264 114 Christus as Koning oordeel die skape en die bokke
266 115 Jesus se laaste Pasga kom nader
268 116 ’n Les in nederigheid by die laaste Pasga
272 118 ’n Stryery oor wie die grootste is
274 119 Jesus – Die weg, die waarheid, die lewe
276 120 Dissipels moet vrugte dra en Jesus se vriende wees
278 121 “Moenie bang wees nie! Ek het die wêreld oorwin”
280 122 Jesus se laaste gebed in die bo-kamer
282 123 Jesus bid terwyl hy verskriklik hartseer is
284 124 Christus word verraai en in hegtenis geneem
286 125 Jesus word na Annas en dan na Kajafas geneem
288 126 Petrus sê dat hy Jesus nie ken nie
290 127 Hulle neem Jesus na Pilatus
292 128 Onskuldig bevind deur Pilatus en Herodes
294 129 Pilatus roep uit: “Kyk! Hier is die man!”
296 130 Jesus word oorgelewer en weggelei om doodgemaak te word
298 131 ’n Onskuldige Koning word aan die paal gehang
300 132 “Hierdie man was beslis God se Seun”
304 134 ’n Leë graf – Jesus lewe!
306 135 Jesus verskyn aan baie mense ná sy opstanding
308 136 By die See van Galilea
310 137 Honderde sien hom voor Pinkster
312 138 Christus aan God se regterhand
314 139 Jesus maak die aarde ’n paradys en voltooi sy toewysing