Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • snnw lied 145
  • Gereed om te preek

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gereed om te preek
  • Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Soortgelyke materiaal
  • Gereed om te preek
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Bly na aan God
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Hier is ek, stuur my”
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Les 3
    My Bybellesse
Sien nog
Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
snnw lied 145

Lied 145

Gereed om te preek

Gedrukte weergawe

(Jeremia 1:17)

  1. Opstaantyd,

    Ons moet gaan preek,

    Goeie nuus aan ander bring.

    As ons buite kyk,

    Lyk dit donker, dit reën.

    Ons kan so maklik hier binne bly,

    slaap inkry.

    (REFREIN)

    Altyd gereed vir ons bediening,

    Positief wil ons wees.

    Daar is gebed, dis Gods voorsiening;

    Vra vir sy gees.

    Jesus en talle eng’le lei ons,

    Hulp is daar altyddeur.

    En met ’n velddiensmaat hier by ons

    Sal niks ons keer.

  2. So doen ons

    Wat God wil hê,

    Vreugdevol sal ons dan bly.

    Ja, Jehovah sien

    Wat ons doen vir sy naam,

    En al ons werke sal hy onthou;

    hy’s getrou.

    (REFREIN)

    Altyd gereed vir ons bediening,

    Positief wil ons wees.

    Daar is gebed, dis Gods voorsiening;

    Vra vir sy gees.

    Jesus en talle eng’le lei ons,

    Hulp is daar altyddeur.

    En met ’n velddiensmaat hier by ons

    Sal niks ons keer.

(Sien ook Pred. 11:4; Matt. 10:5, 7; Luk. 10:1; Tit. 2:14.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel