Titelblad/Uitgewersbladsy
Sing vir Jehovah
‘Ek sal my hele lewe lank vir Jehovah sing; ek sal my God met melodieë besing solank ek daar is.’—PSALM 104:33
NAAM ․․․․․․․․․․․․․․․․
GEMEENTE ․․․․․․․․․․․․․․․․
© 2009
Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Uitgewers
Watch Tower Bible and Tract Society of South Africa NPC Robert Broomrylaan-Oos 1, Rangeview, Krugersdorp, 1739, RSA
Druk van 2010
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.