Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 82
  • Volg Christus se sagmoedigheid na

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Volg Christus se sagmoedigheid na
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Volg Christus se sagmoedigheid na
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Gelukkig is die saggeaardes!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Soek sagmoedigheid en maak Jehovah bly
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • ‘Vind verkwikking vir julle siel’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 82

Lied 82

Volg Christus se sagmoedigheid na

Gedrukte weergawe

(Matteus 11:28-30)

1. Geen groter mens was daar as Jesus, ons Heer;

Tog het hy nooit roem of vernaamheid begeer.

’n Hoë posisie het God hom gegee;

Maar ned’rig betoon hy hom in al sy weë.

2. Kom, almal wat swaarkry, kom onder sy juk,

Hy bied jul verkwikking, verligting van druk.

Soek eers God se Koninkryk; kry dan ook rus.

Ons Heer is sagmoedig; hy help ned’riges.

3. ‘Jul is almal broeders’, het Jesus geleer.

Soek hulle belange en nooit eie eer.

Sagmoediges word deur Jehovah beloon;

Vir ewig sal hulle die aarde bewoon.

(Sien ook Matt. 5:5; 23:8; Spr. 3:34; Rom. 12:16.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel