Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yp2 bl. 257
  • Rolmodel—Dawid

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rolmodel—Dawid
  • Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Soortgelyke materiaal
  • Koning Dawid en musiek
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Musiek—Jehovah se genotvolle gawe aan ons
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Hoe kan ek musiek op sy plek hou?
    Ontwaak!—1993
  • Hoe kan ek musiek op sy plek hou?
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
Sien nog
Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
yp2 bl. 257

Rolmodel—Dawid

Dawid is lief vir musiek. Hy is ’n baie goeie musikant en ’n talentvolle liedjieskrywer. Hy maak selfs sy eie musiekinstrumente (2 Kronieke 7:6). Dawid speel so goed dat die koning van Israel hom laat kom om in die paleis te speel (1 Samuel 16:15-23). Dawid aanvaar die uitnodiging. Maar hy word nie hoogmoedig nie, en hy laat ook nie toe dat musiek sy lewe oorheers nie. Hy gebruik eerder sy talente om Jehovah te loof.

Is jy lief vir musiek? Jy is dalk nie ’n talentvolle musikant nie, maar jy kan nog altyd Dawid se voorbeeld navolg. Hoe? Deur nie toe te laat dat musiek jou lewe oorheers of jou laat dink en optree op maniere wat God tot oneer strek nie. Gebruik eerder musiek om jou lewe meer te geniet. Die vermoë om musiek te maak en te geniet, is ’n gawe van God (Jakobus 1:17). Dawid het hierdie gawe gebruik op maniere wat Jehovah gelukkig gemaak het. Sal jy dieselfde doen?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel