Deel 1
My dagboek—Die teenoorgestelde geslag
As jy wil trou, skryf die twee belangrikste eienskappe neer waarna jy in ’n huweliksmaat sal soek, en verduidelik waarom daardie eienskappe vir jou belangrik is. As jy eerder ongetroud wil bly, ten minste vir ’n rukkie, skryf oor twee voordele van die ongetroude lewe.
․․․․․