Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wt bl. 1-2
  • Titelblad/Uitgewersbladsy

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Titelblad/Uitgewersbladsy
  • Aanbid die enigste ware God
  • Onderhofies
  • Aan ons lesers
Aanbid die enigste ware God
wt bl. 1-2

Titelblad/Uitgewersbladsy

Aanbid die enigste ware God

Aan ons lesers

Die ewige lewe op ’n paradysaarde! Ons leer van hierdie wonderlike hoop deur die Bybel te bestudeer. Maar dit, sowel as ander grondleerstellings van God se Woord, is net ’n begin. Die Bybel spoor almal wat God liefhet, aan om “verstandelik te begryp wat die . . . hoogte en diepte” van sy kosbare waarhede is (Efesiërs 3:18). Hierdie boek is met dié doel voorberei. Ons hoop dat dit jou sal help om geestelik te groei en beter toegerus te wees om die nou pad te bewandel wat na die lewe in God se regverdige nuwe wêreld lei.

—Die uitgewers

Druk van 2006

Hierdie publikasie word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.

Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Foto-erkennings:

▪ Voorblad: U.S. Navy photo

▪ Bladsy 180: Kinders: UNITED NATIONS/J. FRANK

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel