Titelblad/Uitgewersbladsy
My boek met Bybelverhale
© 1978, 2004
WATCH TOWER BIBLE AND TRACT SOCIETY OF PENNSYLVANIA
Uitgewers
WATCHTOWER BIBLE AND TRACT SOCIETY OF NEW YORK, INC. Brooklyn, New York, U.S.A.
Die Skrifaanhalings in hierdie boek is geparafraseer. Dit word in eenvoudige taal gestel sodat jong kinders dit kan verstaan. Teksverwysings aan die einde van elke verhaal wys waar dit in die Bybel aangetref word.
Druk van 2006
Hierdie publikasie word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.