Inhoudsopgawe
Junie 2008
Hoe goed ken jy jou kinders?
Kinders se gesindheid en voorkoms verander dikwels vinnig. Wat kan ouers doen om heilsame leiding aan hulle te voorsien? Hoe kan die Bybel help?
3 “Wat het met my kind gebeur?”
4 ’n Adolessent in die huis—die rol van begrip
6 ’n Adolessent in die huis—die rol van wysheid
12 Waar ek die naam Jehovah vir die eerste keer gehoor het
16 Die Siberiese tier—Sal hy bly voortbestaan?
21 Is bloed wat vir MIV getoets is, veilig?
32 “Gerig deur God se gees”-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies
Wanneer is selfverdediging geoorloof? 10
Watter optrede is gepas wanneer ’n mens deur ’n aanvaller bedreig word? Wat is die beste beskerming?
Die meeste jong meisies, indien nie almal nie, het poppe. Vind uit oor die geskiedenis van poppe, asook die sedelike gevare wat hulle kan inhou.