Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g05 12/22 bl. 31
  • Saakregister vir deel 86 van die Ontwaak!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir deel 86 van die Ontwaak!
  • Ontwaak!—2005
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • DIE BYBEL SE BESKOUING
  • DIERE EN PLANTE
  • EKONOMIE EN WERK
  • GESONDHEID EN GENEESKUNDE
  • GODSDIENS
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JONGMENSE VRA
  • LANDE EN VOLKE
  • LEWENSVERHALE
  • MENSEVERHOUDINGS
  • WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
  • WETENSKAP
Ontwaak!—2005
g05 12/22 bl. 31

Saakregister vir deel 86 van die Ontwaak!

ALLERLEI

Aan watter kant van die pad ry jy? 3/22

Berge—noodsaaklik vir lewe, 3/22

Biblioteke, 5/22

Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8

Geskiedenis van seep, 8/8

Goud, 9/22

Goud op staal (damasseerkuns), 1/22

Grafkelders—Werp lig op antieke opvattings, 12/8

Heuning—by se gawe, 8/8

Horlosie aan jou pols, 5/22

Kona-koffie, 5/22

Meer keuses, minder tevredenheid? 11/22

Meidag, 4/22

Selfoon—Vriend of vyand? 2/8

Sjokolade, 3/22

Skoon huis, 6/8

Speelgoed—vandag en in die verlede, 8/8

Steenkool, 6/22

Swart pêrels (Suidsee), 3/22

Tuinmaak is goed vir jou, 4/22

‘Wens ek het dit vroeër gedoen’ (videospeletjies), 9/8

“Wit drake” (sneeustortings), 10/8

Wyn, hout, kuipersambag, 7/22

DIE BYBEL SE BESKOUING

Begunstig God sekere nasies? 12/8

Diskrimineer Bybel teen vroue? 11/8

Gee kinders nodige aandag, 2/8

Huwelike tussen persone van dieselfde geslag, 4/8

Is God oral? 3/8

Kan astrologie jou toekoms ontsluit? 8/8

Moet ikone in aanbidding gebruik word? 5/8

Moet jy Armageddon vrees? 7/8

Moet jy tot Maagd Maria bid? 9/8

Moet vroue hulle skoonheid verberg? 10/8

Sagmoedigheid ’n teken van swakheid? 1/8

Verkeerd om ambisieus te wees? 6/8

DIERE EN PLANTE

Bass Rock—Waar seeganse bymekaarkom, 12/22

Blommeprag (narsing), 4/22

Bonsende bessie (bosbessie), 6/22

Bosluisvoël, 9/22

Byvreters (voëls), 11/8

Drake verdwyn (blaarseedrakie), 6/22

Jicama—gesonde Mexikaanse peuselhappie, 10/22

Kamoeflering (insekte), 7/22

Kersiebloeisels, 4/8

Knoffel, 9/22

Konyne en paddas—indringers (Australië), 2/8

Krokodil, 3/8

Nopal (kaktus), 11/8

Nuwe tuiste vir beseerde mossie, 5/8

Ongewone paar (kombersseekat), 1/22

“Perde wat dans”, 5/22

Ridders van die see (garnale), 1/22

Samewerking, 9/8

Sampioene, 12/8

Ses vastelande ontmoet (Oekraïnse reservaat), 2/22

Skoonmakers van die see (seekomkommers), 9/8

Sneeubabas (harpseeleeu), 1/8

Sonneblom, 8/22

Spesies met uitwissing bedreig, 7/22

Tamatie, 3/8

Veldblomme of onkruid? 6/8

Vlerkskulpe—pure eilandplesier, 2/22

Vlieënde eekhoring, 5/8

Vlieënde juwele van trope (skoenlappers), 5/8

Voeding en versorging in dierewêreld, 3/22

EKONOMIE EN WERK

Kry en behou werk, 7/8

“Ou dame van Threadneedlestraat” (Bank van Engeland), 4/8

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Ander manier van stap! 11/22

Begrip vir jou dokter, 1/22

Behou jou glimlag (tande), 11/8

Drankmisbruik, 10/8

Gevaarlike rook (biomassabrandstof), 6/8

Griep van 1918-19, 12/22

Oefening, 5/22

Stres, 2/8

Velkanker, 6/8

Verduur siekte met sin vir humor, 4/22

Virus waarvan vroue kennis moet neem (papilloomvirus), 6/22

Volgende wêreldwye epidemie, 12/22

GODSDIENS

Bloed in naam van Christus vergiet (Mexiko), 8/22

Bybelverhale in ys en sneeu (Duitsland), 12/22

Is Jesus Christus God? 4/22

Katolisisme met ’n Afrikageur, 2/22

Moet ons God se naam gebruik? 4/22

JEHOVAH SE GETUIES

“As mense maar net geweet het!” (Dominikaanse Republiek), 1/8

Gevangenes gerehabiliteer, 4/8

Gewaarsku deur Ontwaak! te lees (tsoenami), 7/22

“Godvrugtige gehoorsaamheid”-streekbyeenkomste, 5/22, 6/8

Goeie getuienis by die skool (Mexiko), 9/22

Goeie gewete verheerlik God, 8/22

In die Ontwaak! geleer, 2/22

Jongmense gee kragtige getuienis, 9/8

Kosbare herinneringe herroep (Onderwyser-boek), 12/8

Mexiko se gevangenisse, 10/8

Ons het hulp van God ontvang (ontvoering), 10/22

Ouer artikel raak harte, 8/8

Vertroosting te midde van tragedie (Spanje), 10/22

“Video red lewens!” 9/8

‘Wees trots hierop’, 6/8

“Welkom in Jehovah se organisasie” (Finland), 12/8

‘Wou meer omtrent my godsdiens leer’, 5/8

JONGMENSE VRA

Formele troue? 11/22

Hoe kan ek my emosies beheers? 2/22

Hoe meisie behandel wat in my belangstel? 6/22

Hoe om verkeerde mense te vermy, 7/22, 8/22

Internet-kletskamers, 9/22, 10/22

Internetverhoudings, 4/22, 5/22

Steroïede, 12/22

Waarom fisiese werk doen? 3/22

Wanneer ander my van hulle probleme vertel, 1/22

LANDE EN VOLKE

Afrika se raaiselagtige sirkels, 10/22

Amper goed genoeg om te eet! (Japan), 5/8

Ander manier van stap! (Finland), 11/22

Bal van sout (Zambië), 5/8

Bass Rock—Waar seeganse bymekaarkom (Skotland), 12/22

Besoek aan “berg van vuur” (Italië), 9/8

Biblioteek van Aleksandrië (Egipte), 1/8

Bloed in naam van Christus vergiet (Mexiko), 8/22

Bolivianita (bolivianiet-steen), 9/22

Brasiliaanse gaucho, 7/8

Bybelverhale in ys en sneeu (Duitsland), 12/22

Capoeira (Brasilië), 4/8

Corcovado—Costa Rica se diamant, 2/8

Delta van kontraste (Donau-rivier, Roemenië), 10/22

“Dr. Livingstone, neem ek aan?” (Tanzanië), 2/8

Eiland Man, 7/8

“Geen vuil taal nie” (Apache), 7/8

Geskiedenis van purper (Mexiko), 12/8

Giant’s Causeway (Ierland), 11/8

Gletsers op ewenaar (Kenia), 8/22

Golwe op riete aangedurf (Peru), 12/8

Grot van Albasters (Mexiko), 2/8

Huise met “pelsjasse” (die Oekraïne), 10/22

Kiemtsji—Koreaanse bykos, 7/8

Knoffel (Dominikaanse Republiek), 9/22

Kunstenaar se soeke na geluk (Paul Gauguin, Frans-Polinesië), 10/8

Land van groot geld (Yap), 1/8

Maja-kalender, 4/8

Museums die moeite werd om te besoek? (Washington, DC, VSA), 3/8

Ngorongoro-krater (Tanzanië), 1/8

Ontdekking by Red Bay (Kanada), 10/8

“Ontmoet jou by die put” (Moldowa), 11/8

Ontstaan van diamantbedryf (Suid-Afrika), 11/22

Opvang van reënwater (Indië), 4/8

“Ou dame van Threadneedlestraat” (Bank van Engeland), 4/8

“Perde wat dans” (Spanje), 5/22

Pienk meer (Senegal), 9/22

Recife—Stad gebou op suiker (Brasilië), 6/8

Rots uit buitenste ruimte (meteoriet in Tanzanië), 8/22

Russiese blini, 12/22

Ses vastelande ontmoet (Oekraïnse reservaat), 2/22

Tapioka-crêpes—Brasiliaanse lekkerny, 8/22

Teedrinkery op die Chinese manier, 11/8

Vaart oor water en land! (Pole), 1/22

Vallei van blommeprag (die Oekraïne), 4/22

Venesië (Italië), 3/22

LEWENSVERHALE

Bly om meer te kan doen (C. Vavy), 2/22

Dien God ondanks uitdagings (I. Mikitkof), 4/22

Gelei na Skepper deur prag van waarheid (T. Foedjii), 8/8

Konflik wat my lewe verander het (M. Molina), 10/22

Ons het iets beters gevind (F. Del Rosario de Páez), 8/22

Twee keer tot 25 jaar gevonnis (E. Platon), 12/22

Vasberade ondanks gebreke (K. N’Guessan), 12/8

Vasbeslote om my doelwit te bereik (M. Chávez Serna), 6/22

Wetenskap en Bybel het my gehelp om sin van lewe te vind (B. Oelschlägel), 11/22

MENSEVERHOUDINGS

Hulp vir tieners met hulle probleme, 4/8

Kwesbare kykers, 3/22

Moeders as opvoeders, 2/22

Tieners het “kommunikasietyd” nodig, 10/8

Toon begrip vir jou dokter, 1/22

WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE

Drankmisbruik, 10/8

Haweloosheid, 12/8

Hoop vir die armes, 11/8

Lewe sonder vrees, 8/8

Natuurrampe, 7/22

Rolprente, 5/8

Skoner energie, 3/8

Toerisme, 8/22

Verkeer, 11/22

Vernielde aarde, 1/8

Voed die stede, 11/22

Voed ’n miljard mense, 7/22

Vorm koerante jou denke? 10/22

Wêreldwye behuisingskrisis, 9/22

Winkeldiefstal, 6/22

WETENSKAP

“Byna ontwerp”? (Saturnus se ringe), 6/22

Einstein se wonderjaar, 9/8

Jantar Mantar-sterrewag (Indië), 7/8

Lewe—versameling kettings, 1/22

Man wat ‘aarde laat beweeg het’ (Copernicus), 7/22

Man wat sonnestelsel ontsluier het (Kepler), 3/8

Middernagson, 5/22

Ontdekkings by aarde se ewenaar, 12/22

“Rommel”-DNS? 2/22

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel