Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g05 7/8 bl. 32
  • Vind uit wat die Bybel leer

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vind uit wat die Bybel leer
  • Ontwaak!—2005
Ontwaak!—2005
g05 7/8 bl. 32

Vind uit wat die Bybel leer

◼ Wat vereis God van ons? is ’n publikasie met 32 bladsye wat net so groot soos hierdie tydskrif is. Dit is bedoel om mense te help om die basiese Bybelleringe te verstaan. Hierdie brosjure toon duidelik wat God se voorneme vir die mensdom is en wat ons volgens die Bybel moet doen om sy goedkeuring te verkry. Dit bevat onder meer dié treffende lesse: “Wie is God?” “Wie is Jesus Christus?” “Wat is God se voorneme met die aarde?” en “Wat is die Koninkryk van God?”

Ons nooi jou om ’n eksemplaar aan te vra of om dit van ons webwerf by www.watchtower.org af te laai . Die brosjure is beskikbaar in meer as 250 verskillende tale.

Jy kan hierdie brosjure aanvra deur die bygaande koepon in te vul en dit na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief die brosjure Wat vereis God van ons? by my af, sonder enige verpligting.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel