Inhoudsopgawe
8 Julie, 2005
Hoe om werk te kry en dit te behou
In vandag se hoogs mededingende arbeidsmark is werkloosheid ’n groot probleem. Watter stappe kan jy neem om werk te kry en dit te behou?
4 Vyf wenke oor hoe om werk te kry
14 Kom saam met ons na die eiland Man
18 Jantar Mantar—’n Sterrewag sonder teleskope
24 Ontmoet die Brasiliaanse gaucho!
31 ‘In ons taal is daar geen vuil taal nie’
32 Vind uit wat die Bybel leer
Armageddon—Moet jy dit vrees? 12
Daar is baie wanopvattings oor Armageddon. Hoe moet ons die Armageddon beskou waarvan die Bybel praat?
Kiemtsji—’n Pikante Koreaanse bykos 21
Elke kultuur het sy gunstelingdisse. Wat is so spesiaal omtrent kiemtsji?