Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g03 9/22 bl. 24
  • “Hou aan om goed te doen”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Hou aan om goed te doen”
  • Ontwaak!—2003
  • Soortgelyke materiaal
  • Loof Jehovah, ons God!
    Sing vir Jehovah
  • Loof Jehovah, ons God!
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Hoe goed is ’n woord op die regte tyd tog!”
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Is dit lof of vleiery?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
Sien nog
Ontwaak!—2003
g03 9/22 bl. 24

“Hou aan om goed te doen”

“Ek wil hê julle moet weet dat julle moeite en harde werk nie ongemerk gebly het by die mense wat besorg is oor die voorkoms van ons Dorp en hoe dit vir reisigers lyk wat hier deurry nie. Julle perseel weerspieël hoe trots julle op julle omgewing en die Dorp is.”

Dit is hoe die burgemeester van die dorp Halton Hills, waar die takkantoor van Jehovah se Getuies in Kanada geleë is, die Getuies geprys het. Die burgemeester het die takkantoor daarna ’n muurplaat gegee uit “waardering vir [hulle] moeite en toegewydheid om die lewensgehalte van alle inwoners van Halton Hills te bevorder en te verbeter”.

Sulke lof van regeringsowerhede bevestig die woorde in Romeine 13:3, wat sê: “Hou aan om goed te doen, en jy sal lof van hom ontvang.” Maar alle lof en eer behoort tereg aan die Soewerein van die heelal, Jehovah.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel