Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g01 2/8 bl. 32
  • ‘Dit wek vertroue en versterk geloof’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Dit wek vertroue en versterk geloof’
  • Ontwaak!—2001
Ontwaak!—2001
g01 2/8 bl. 32

‘Dit wek vertroue en versterk geloof’

IN ’N INTERNASIONALE BYBELSTUDIEPROGRAM wat Jehovah se Getuies gevolg het, is daar onlangs ’n paar maande lank eertydse geskiedenis en profesieë in die Bybelboek Daniël bestudeer. Let op die waardering wat in die volgende brief uit Pole uitgespreek is.

“Ons wou al so lank ’n juiste begrip van die Bybelprofesieë in Daniël hê. Hierdie begeerte is nou bevredig. Die Bybelstudiehulp wat gebruik is, Gee ag op Daniël se profesie!, word gekenmerk deur eenvoudige redenasies, duidelike taal en treffende illustrasies. Dit alles spreek tot die verstand en die hart. Dit het ons vertroue versterk dat God se voorneme op sy bestemde tyd vervul sal word. Hierdie uitstekende studiehulp wek vertroue en versterk geloof.”

Is jy bekommerd oor vandag se gesindheid van skeptisisme, insluitende die onregverdige kritiek op Bybelgeskiedenis? Indien wel, sal die boek Gee ag op Daniël se profesie! jou nie net boei nie, maar ook jou hart verbly. Jy kan hierdie boek aanvra deur die bygaande koepon in te vul en na die adres op die koepon of na die gepaste adres op bladsy 5 van hierdie tydskrif te pos.

□ Lewer asseblief die boek Gee ag op Daniël se profesie! by my af.

□ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

[Foto-erkennings op bladsy 32]

Persiese fries: From the book The Coloured Ornament of All Historical Styles; Aleksander die Grote: Roma, Musei Capitolini; silinder: Photograph taken by courtesy of the British Museum

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel