Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g99 12/22 bl. 31
  • Saakregister vir die 80ste jaargang van Ontwaak!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir die 80ste jaargang van Ontwaak!
  • Ontwaak!—1999
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • DIE BYBELSE BESKOUING
  • DIERE EN PLANTE
  • EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING
  • GESONDHEID EN GENEESKUNDE
  • GODSDIENS
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JONGMENSE VRA
  • LANDE EN VOLKE
  • LEWENSVERHALE
  • MENSEVERHOUDINGS
  • WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE
  • WETENSKAP
Ontwaak!—1999
g99 12/22 bl. 31

Saakregister vir die 80ste jaargang van Ontwaak!

ALLERLEI

Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8

Bygelowe, 10/22

Comenius—vader van moderne onderwys, 5/8

Donderstorms, 4/8

Energiebesparing, 11/8

Engele, 11/22

“Gee asseblief die tortillas aan”, 12/8

Hou hulle in die lug (vliegtuie), 9/8

Is jou huis veilig? 11/22

Klere wat ons dra, 2/8

Koffie, 10/8

Labirinte en doolhowe, 12/22

Lere—veiligheidsmaatreëls, 8/8

Lugvaart, 3/8

Lugvaartpioniers, 11/8

Musiek, 10/8

Papierlose kantoor, 6/8

Seereis van Vasco da Gama, 3/22

Slag van Platea, 8/8

Smaragde, 2/22

Straaltjie melk, lepel poeier, 7/22

Van klip tot edelsteen (diamante), 4/8

Verpletterende nederlaag vir Xerxes, 4/8

Vuurtorings, 1/22

DIE BYBELSE BESKOUING

Godsdienseenheid in die huwelik, 8/8

Het drie konings Jesus in Betlehem besoek? 12/8

Hoe om ’n huweliksmaat te kies, 10/8

Jy is waardevol in God se oë! 6/8

Leen en uitleen, 4/8

Mis (Katolieke), 5/8

Moet die dooies vereer word? 2/8

Verkeerd om God se naam uit te spreek? 3/8

Verkeerd om trots te wees? 7/8

Wat beteken dit om ’n goeie burger te wees? 9/8

Wat is God se heilige gees? 1/8

Wat sit agter heksery? 11/8

DIERE EN PLANTE

Avokado, 12/22

Bekoorlike duetsangertjies (voëls), 12/8

Bifokale (visse), 4/22

Boom wat sing, 3/8

Brakwaterkrokodil, 5/22

Chemiese plaagdoders, 2/22

Eksotiese tuin, 11/8

Grootste en kleinste (vlinders), 9/8

Herken jy daardie liedjie? (voëls), 9/8

Ierse wolfhond, 11/8

Ivoorneut, 11/8

Leeus, 1/22

Meesters van die vliegkuns (vlieë), 11/22

My hond hoor wanneer ek nie kan nie! 7/22

Oliepalm, 2/22

Passieblom, 7/8

Plante versus besoedeling, 1/22

Smaaklike atlete (tuna), 9/22

Vis wat loop (klimvis), 5/22

Voëltjie wat blomme kus (kolibrie), 8/8

Volstruis, 7/22

Windswael (voël), 10/8

EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING

Euro—nuwe geldeenheid, 5/8

Globale handel, 9/8

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Alzheimer se siekte, 9/22

Beskerm jou teen parasiete! 5/22

Besmette bloed, 6/22

Bloedlose behandeling, 3/8

Bloedoortappings werklik nodig? 8/22

Eetversteurings, 1/22

Europese gesondheid en veiligheid, 12/8

Gaan jou lewenswyse jou dood beteken? 7/8

Geestesgesondheid, 2/8, 7/8

Hoe moet ’n baba slaap? 3/22

Hoop vir gestremdes (verlies van ledemaat), 6/8

“Julle dogter het diabetes!” 9/22

Kinders en ongelukke, 10/8

Konferensie oor bloedlose chirurgie (Moskou), 4/22

Lewe langer, voel beter, 7/22

Omgewing—uitwerking op gesondheid, 6/22

Ons het geleer om op God te vertrou (vroeggebore baba), 11/22

Seliaksiekte, 3/22

Sistiese fibrose, 10/22

Sonsoeker—Beskerm jou vel! 7/8

Spiere, 4/8

Wapen teen tuberkulose, 5/22

Wêreldwyd verbeter—maar nie vir almal nie, 9/22

Wêreldwye tragedie (swangerskapverwante sterftes), 5/8

GODSDIENS

Bestaan God? 2/8

Godsdiens se agteruitgang in Brittanje, 8/8

Indiane en die Bybel, 5/8

Lied wat sy onthou het (Jehovah se naam), 12/22

Praat oor godsdiens, 2/22

Vredemakers of oorlogstokers? 3/8

Vryheid bedreig, 1/8

Word jou lewe deur die noodlot beheer? 8/8

JEHOVAH SE GETUIES

Altaïese volk (Rusland), 6/22

Brief aan hulle ouers (Spanje), 3/8

Gered uit verwoestende storm (orkaan Mitch), 6/8

God is ons helper (Mosambiek), 6/22

‘Hoe bevoordeel julle die gemeenskap?’ 6/8

Konferensie oor bloedlose chirurgie (Moskou), 4/22

Lied wat sy onthou het (V. Rose), 12/22

Ná die storm (Mosambiek), 3/8

Ontwaak! was inspirasie vir antirookplakkaat, 7/8

Saadjies wat jare later vrug gedra het, 7/8

Standvastig gedurende Nazi-besetting (Nederland), 9/22

Vasbeslote om nie moed op te gee nie, 8/22

Versterk deur sy geloof, 10/22

Vroue het ’n groot aandeel gehad (Zimbabwe), 6/22

Wanneer reën nie kom nie (Brasilië), 9/22

JONGMENSE VRA

Bespotting, 6/22

Hoe om iemand wat ver woon die hof te maak, 1/22

Karakterspeletjies, 8/22

Kredietkaarte, 12/22

Obsessie oor gewig, 5/22

Om uitgaande te wees, 10/22, 11/22

Skinderpraatjies, 2/22

Verduur ongeregtigheid, 9/22

Waarom het ek ’n obsessie oor my gewig? 4/22

Waarom is my ma so siek? 7/22

Waarom kan ek nie die dinge kry wat ek wil hê nie? 3/22

LANDE EN VOLKE

Afrika-pennie (Kissi-pennie), 3/22

Altaiërs (Rusland), 6/22

Asteke, 5/8

Baai waar die draak gehardloop het (Viëtnam), 5/22

Brug oor die Groot Belt van Denemarke, 2/8

Costa Rica se raaiselagtige klipsfere, 3/8

Die berg Sinai—’n juweel in die woestyn, 4/22

Donau—As hy maar kon praat! 10/22

Gesigsmerke—Nigerië se ‘identiteitsbewys’, 1/8

Grondboontjiebotter—op die Afrikamanier, 8/22

Koffie, tee of guarana? (Brasilië), 6/8

Legendariese Vinland, 7/8

Oktober-skou (perdemark in Ierland), 3/22

Ondergrondse wêreld van Parys, 12/8

Pantanal-gebied (Brasilië), 9/8

Rio de Janeiro (Brasilië), 3/8

Slawerny se afskuwelike verlede (Senegal), 2/22

Surströmming—’n stinkende lekkerny (Swede), 7/8

Sydney (Australië), 7/8

Wanneer reën nie kom nie (Brasilië), 9/22

LEWENSVERHALE

Dien God ten spyte van doodsgevaar (J. Mancoca), 8/22

Ek dank Jehovah vir my vyf seuns (H. Saulsbery), 3/22

God is ons helper (F. Coana), 6/22

Halfeeu onder tirannie (L. Toom), 2/22

Nuttig en gelukkig al is ek blind (P. Venetsianos), 2/8

Om sewe seuns groot te maak (B. & M. Dickman), 1/8

Onderskraag deur hoop om beproewinge te verduur (M. Ogawa), 12/22

Ons maak kinders groot in Afrika (C. McLuckie), 10/22

Van brullende leeu tot sagmoedige lammetjie (E. Torres), 8/8

Van ’n lewe van misdaad tot ’n lewe van hoop (C. Koullapis), 12/8

Verban na Siberië! (W. Kalin), 4/22

Werklikheid het verwagtinge oortref (W. van Seijl), 10/8

MENSEVERHOUDINGS

Brief aan hulle ouers (Spanje), 3/8

Grootouers, 3/22

Hoe om ’n huweliksmaat te kies, 10/8

Slawerny se afskuwelike verlede, 2/22

Wanneer ’n huweliksmaat ontrou is, 4/22

Wys dat jy omgee (bejaardes), 4/8

WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE

Dwelms, 11/8

Einde aan verderf (natuur), 10/8

Kernbedreiging, 8/22

Kinderarbeid, 5/22

Kinders in ’n krisis, 4/8

Middellandse See—ingeslote see, oop wonde, 1/8

‘Nie almal is uitgenooi nie’ (welvaart), 7/22

Ontvoering—wêreldwye gevaar, 12/22

Regte sonder verantwoordelikhede? (VN), 1/8

Sal oorlog ooit ophou? 9/22

20ste eeu—kritieke jare van verandering, 12/8

VN-jeugprogramme, 1/8

WETENSKAP

Anderkant die planete, 7/22

Asteroïdes, komete, aarde—Botsing? 1/22

Brein, 5/8

Gene, 9/8

Globale Posisiebepalingstelsel, 11/22

Heelal met ’n doel gemaak? 6/22

Internasionale Ruimtestasie, 8/22

Jaar 2000—Rekenaarineenstortings? 2/8

Rooiplaneet word weer besoek (Mars), 11/22

Spiere, 4/8

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel