Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g99 7/8 bl. 27
  • Die Bybel het dit eerste gesê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die Bybel het dit eerste gesê
  • Ontwaak!—1999
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe om tekste in jou Bybel te kry
    Nog onderwerpe
  • Deel 3 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Studie nommer 3—Die plasing van gebeurtenisse in die tydstroom
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Tydlyn
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Sien nog
Ontwaak!—1999
g99 7/8 bl. 27

Die Bybel het dit eerste gesê

● “’n Gesprek is nooit sommer dadelik begin nie, en ook nie met enige haas nie. Niemand het oorhaastig ’n vraag gestel nie, ongeag hoe belangrik dit was, en op niemand is druk uitgeoefen om te antwoord nie. ’n Oomblik van stilte wat ’n mens tyd gegee het om te dink, was die hoflikste manier om ’n gesprek aan te knoop en te voer. Vir die Lakota was stilte betekenisvol . . . [Dit] is gedoen uit opregte beleefdheid en met inagneming van die reël dat ’n mens ‘dink voor jy praat’.”—Luther Standing Bear, Oglala Sioux-hoofman (1868?-1939).

“Weet dit, my geliefde broers. Elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig ten opsigte van gramskap.”—Jakobus 1:19, die Bybel (eerste eeu G.J.).

“Die hart van die regverdige dink na om te antwoord, maar die mond van die goddelose laat slegte dinge uitborrel.”—Spreuke 15:28, die Bybel (om- streeks die agtste eeu v.G.J.).

“’n Dwaas laat al sy toorn uitvaar, maar ’n wyse bring dit eindelik tot bedaring.”—Spreuke 29:11, die Bybel (omstreeks die agtste eeu v.G.J.).

[Foto-erkenning op bladsy 27]

Foto deur David Barry: The Denver Public Library, Western History Collection

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel