Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g99 4/22 bl. 32
  • Dit kan jou gesinslewe verbeter

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit kan jou gesinslewe verbeter
  • Ontwaak!—1999
Ontwaak!—1999
g99 4/22 bl. 32

Dit kan jou gesinslewe verbeter

’N MOEDER van vier kinders tussen die ouderdomme van 12 en 22 het geskryf: “Ek weet daar sal baie gesinne wees wat wens dat hulle weer voor kon begin, dié keer met behulp van hierdie boek.” Sy het na Die geheim van gesinsgeluk verwys.

Die 49-jarige moeder van Nieu-Seeland het die volgende oor die boek gesê: “Dit is werklik op ’n baie diepsinnige wyse en met ’n begrip van gesinsake geskryf.”

Alle lede van die gesin kan baat vind by die Gesinsgeluk-boek—mans, vrouens, ouers, kinders, grootouers—ja, almal. Van die leersame hoofstukke is: “Berei vir ’n suksesvolle huwelik voor”, “Hoe kan jy ’n huis bestuur?” “Jy kan probleme te bowe kom wat ’n gesin skade berokken” en “Word saam ouer”.

As jy ’n eksemplaar wil ontvang, moet jy asseblief die bygaande koepon invul en aan ons pos. Jy sal spesifieke wenke kry wat probleme kan help oplos en jou gesinslewe so vreugdevol kan maak as wat die Skepper bedoel het dit moet wees.

◻ Stuur vir my meer inligting oor hoe ek die boek Die geheim van gesinsgeluk kan ontvang.

◻ Tree asseblief met my in verbinding in verband met ’n gratis tuisbybelstudie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel