Inhoudsopgawe
8 Oktober, 1997
’n Probleemvrye paradys—Wanneer?
Lees hoe ’n aardwye paradys sonder probleme binnekort ’n werklikheid gaan wees.
3 ’n Probleemvrye paradys—Net ’n droom?
4 Die soeke na ’n probleemvrye paradys
8 ’n Probleemvrye paradys—binnekort ’n werklikheid
31 Wie is die ouer? Wie is die kind?
32 Wat Bybeltraktate kan vermag
Die Kruistogte—’n ‘tragiese illusie’ 12
Wat was die Kruistogte? Was hulle van God af?
Die lewe is anders in Australië 16
Besoekers aan Australië vind dat dinge daar heel anders is. Waarom?