Inhoudsopgawe
22 Julie, 1997
Die Internet—Is dit vir jou?
Dit is ’n deur tot ’n wêreld van oënskynlik eindelose hulpbronne. Sommige verwys daarna as die inligtingsnelweg. Het jý dit nodig? Is daar redes om versigtig te wees?
5 Dienste en funksies van die Internet
8 Het jy werklik die Internet nodig?
10 Die Internet—Waarom versigtig wees?
21 Praat Afrikatromme werklik?
31 Eenvoudige maatreëls in die stryd teen malaria
32 “Bring vir my veertig. Ek sal hulle versprei”
Waarom is dit altyd mý skuld? 18
Lyk dit of jy altyd blameer word, ongeag wat fout gaan? Hoe kan jy onregverdige kritiek verwerk?
Ongesonde lewenswyses—Hoe hoog is die koste? 24
Baie mense word in hospitale opgeneem vir siektes en beserings wat voorkom kon word. Die oorsaak? Gevaarlike lewenswyses.