Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g97 5/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1997
Ontwaak!—1997
g97 5/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Mei, 1997

Hoe het ons hier gekom?—Per toeval of deur ontwerp?

Darwin was nie bewus van die foute in sy teorie wat deur molekulêre biologie onthul sou word nie. Die vraag is steeds: Het ons per toeval of deur ontwerp ontstaan?

3 Die aarde se eindelose verskeidenheid—Hoe het dit hier gekom?

5 Is daar enige grondslag vir evolusie?

13 God—Dobbelaar of skepper?

22 Moet christene pasifiste wees?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Bereken die koste van verhuising!

32 Die Ontwaak! het dit in 1990 gesê

Die verhoor en teregstelling van ’n “ketter” 18

Die Katolieke Inkwisisie het die dood van duisende veroorsaak. Waarom het die kerk hierdie geweld vergoelik?

Tasmanië—klein eiland, unieke verhaal 24

Waarom het Tasmanië een van Brittanje se strafkolonies geword? Hoe het die Britte die inboorlinge behandel? Hoe is die lewe in hedendaagse Tasmanië?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

The Complete Encyclopedia of Illustration/J. G. Heck

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel