Inhoudsopgawe
8 Maart, 1997
Georganiseerde misdaad—Hoe dit jou raak
Transnasionale misdaad raak almal. Die koste van alles is hoër—van vullisverwydering tot juweliersware, van klere tot sement. Regters, polisiebeamptes en politici word deur misdadigers geterroriseer en omgekoop. Is daar ’n oplossing?
3 Hoe georganiseerde misdaad jou raak
6 Waarom floreer georganiseerde misdaad?
9 ’n Wêreld sonder misdaad—Hoe?
11 Ek het weggebreek van georganiseerde misdaad—“Ek was ’n Jakoeza”
14 Stergeboorte in ’n “arendsnes”
19 Popocatepetl—Mexiko se majestueuse, dreigende vulkaan
22 Boodskappers van vrede in Oos-europa
Blomme toon dat iemand omgee 16
Wanneer laas het jy vir ’n geliefde blomme gekoop? Wat behels dit om daardie blomme te voorsien? Waar kom hulle vandaan?
Moet kinders hulle eie godsdiens kies? 26
Party ouers meen dat kinders nie godsdiens geleer moet word nie, maar dat hulle hulle eie keuse later in die lewe moet maak. Wat sê die Bybel?
[Erkenning op bladsy 2]
Kaart: Mountain High Maps® Copyright © 1995 Digital Wisdom, Inc.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
The Doré Bible Illustrations/Dover Publications, Inc.