Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g97 2/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1997
Ontwaak!—1997
g97 2/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Februarie, 1997

Versorging—Bied die uitdaging die hoof

Aangesien die bevolking van senior burgers toeneem en rampspoedige siekte mense op enige ouderdom kan tref, kom gesinne vandag voor ernstige besluite te staan wat die versorging van familielede betref. Watter hulp kan aan versorgers gegee word?

3 Die uitdaging wat versorging bied

7 Hoe om gevoelens te verwerk

10 Sorg vir die versorger—Hoe ander kan help

14 Wanneer vrugbare grond verander word in woestyne

18 Ek het met trane gesaai en met vreugde gemaai

22 Blokkiesraaisel

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Armoededie—‘stille noodgeval’

32 Wat weet jy omtrent Jesus?

Kweek jou eie spruite 23

In ’n kort tydjie en met min moeite kan jy sommer net daar in jou eie huis spruite kweek.

Die Vloed—Feit of fabel? 26

Wat is die mees afdoende bewys dat die Vloed van Noag se dag ’n feit is? Lees die Bybelse beskouing.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Noag: L. Chapons/Illustrirte Familien-Bibel nach der deutschen Uebersetzung Dr. Martin Luthers

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel