Inhoudsopgawe
8 Januarie, 1997
Gierigheid—Hoe raak dit ons?
Die mens se gierigheid is besig om die aarde se hulpbronne te vernietig. Dit buit die armes uit en verryk die rykes. Hoe kan jy staande bly in ’n wêreld wat deur gierigheid oorheers word? Sal gierigheid ooit verdwyn?
3 “Die vernietiging van die natuur”
4 Gierigheid—Wat doen dit aan ons?
6 Hoe om in ’n gierige wêreld staande te bly
20 “Sewe flaters van die wêreld”
22 Die raaf—Wat maak hom anders?
32 ‘’n Groot diens aan die mensdom’
Musiek, dwelms en drank was my lewe 11
’n Chippewa-Indiaan en Viëtnamveteraan vertel hoe hy sy lewe verander het.
Sal die aarde deur vuur vergaan? 26
Baie godsdienste leer al eeue lank dat die aarde met vuur vernietig gaan word. Wat is die Bybelse beskouing?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Aarde op bladsye 2-4, 6, 9 en 26: Gebaseer op NASA-foto