Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 8/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 8/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Augustus, 1996

Die Vlugtelingkrisis—Sal dit ooit eindig?

Tienmiljoene mense is al gedwing om te vlug. Watter soort lewe lei ’n vlugteling? Waarom word die probleem erger? Wat is die oplossing?

3 Die kinders van rampspoed

4 Toenemende getalle vlugtelinge

9 ’n Voorbeeld wat die behandeling van vlugtelinge betref

10 Wat is die oplossing?

15 Londen se water—’n nuwe dimensie

21 Selfs ‘die tong van hakkelaars sal spreek’

24 Gevaar!—Ek is giftig

26 Oorkom tragedie in Jehovah se krag

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Maagdelikheid—Waarom?

32 Ontwaak! het ’n lewe help red

Moet ek rekenaar- of videospeletjies speel? 12

Dit lyk asof rekenaar- en videospeletjies onskuldige pret is. Ken jy hulle donker sy? Sal jy wyslik kies?

Rubbertapping—’n Werk wat jou lewe raak 18

Rubber word in duisende produkte gebruik. Waar kom dit vandaan, en wat maak dit so nuttig?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Buiteblad: Albert Facelly/Sipa Press

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel