Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 7/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 7/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Julie, 1996

Moet verskille ons verdeel?

Ten spyte van beter kennis van ander kulture, danksy die TV en maklike maniere van reis, word mense steeds deur partydigheid en vooroordeel beïnvloed. Kan die huidige hindernisse in die weg van oop kommunikasie en begrip oorkom word?

3 ’n Wêreldwye dorp maar steeds verdeeld

4 Kommunikasiehindernisse

7 Hindernisse word oorkom om brûe te bou

9 Habu—’n Slang wat met ontsag behandel moet word

12 Einde van ’n era—Hoop vir die toekoms?

16 Die tulp—’n blom met ’n stormagtige verlede

19 Watter land kan dit wees?

22 Die Pous se besoek aan die VN—Wat is daardeur bereik?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Die mistral—’n meesterontwerper van die landskap

32 Wie spaar, dié het

Kassaweblare—daaglikse voedsel vir miljoene 20

Hoewel hierdie plant in sekere vorme giftig is, is dit die behoud van baie in Afrika. Hoe word dit voorberei? Wat maak dit so smaaklik?

VVV’s—Boodskappers van God af? 26

Sommige mense beweer dat hulle met buiteaardse wesens in aanraking was. Hoe kan dit verklaar word? Wat sê die Bybel?

[Erkenning op bladsy 2]

Mountain High Maps® Copyright © 1995 Digital Wisdom, Inc.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel