Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 6/22 bl. 32
  • Dors jy na Bybelkennis?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dors jy na Bybelkennis?
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 6/22 bl. 32

Dors jy na Bybelkennis?

DEKADES lank was dit in Kommunistiese lande verbode om vryelik oor die Bybel te praat. Maar ná die einde van die Koue Oorlog het honderdduisende mense wat daar woon na Bybelkennis begin soek. Hoewel dit veral in die republieke van die voormalige Sowjetunie die geval is, is daar in Oos-Europese lande ’n soortgelyke situasie.

’n Bespreking van die Bybel het byvoorbeeld vir ’n 45-jarige biologie- en skeikundeonderwyseres in Pécs, Hongarye, groot vreugde verskaf. “Dit was ’n opwindende en vreugdevolle ondervinding om met een van Jehovah se Getuies te gesels toe ek Boedapest besoek het”, het die onderwyseres geskryf. “Ek geniet dit om die Skrif te lees en wil graag ’n Bybelstudie hê. Ek sal julle hulp met dank aanvaar.”

Dit is vir Jehovah se Getuies ’n genot om sulke hulp aan mense oral te voorsien. As jy graag wil hê dat iemand jou tuis moet besoek om die Bybel met jou te bespreek, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740 of na die gepaste adres op bladsy 5.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel