Blokkiesraaisel
Dwars
1. Deel van tempel waar Jesus gespreek het terwyl hy daar geleer het (Johannes 8:20)
7. Dít verskaf groter geluk as om te ontvang (Handelinge 20:35)
8. Vader van Enos (Lukas 3:38)
9. Plek waar die vier engele vasgebind is (Openbaring 9:14)
12. Teken wat Abraham ontvang het as seël van regverdigheid (Romeine 4:11)
17. Rut het dit in Boas se land opgetel (Rut 2:2)
18. Jesus het hierdeur sy besorgdheid teenoor kinders getoon (Markus 10:13)
20. Een van die voorraadstede wat deur die Israeliete in Egipteland gebou is (Exodus 1:11)
21. ʼn Seun van Kaleb (1 Kronieke 4:15)
22. Haar Hebreeuse naam was Hadassa (Ester 2:7)
24. Een van die vroue aan wie Paulus groete gestuur het (Romeine 16:12)
26. ʼn Berg wat die noordelike punt van die land Kanaan aangedui het (Numeri 34:7,8)
27. Dawid het sy vyf ronde klippies daarin gesit (1 Samuel 17:40)
33. ʼn Groot vuurkleurige draak het dit op sy koppe (Openbaring 12:3)
36. ʼn Ander naam virEgipte (Psalm 105:23,27)
37. Koning Saul se oupa (1 Kronieke 8:33)
38. Dit is gemaak van die koper wat geskenk was vir die bou van die tabernakel (Exodus 38:29,30)
Af
1. Die mens van God moet hierna streef (1 Timoteus6:l 1)
2. ʼn Ander naam vir Jesus (Openbaring 3:14)
3. ʼn Benjaminitiese voorouer van Mordegai (Ester 2:5-7)
4. Ons is nie onkundig omtrent sy planne nie (2 Korintiërs 2:11)
5. Sedekia het soveel jaar in Jerusalem geregeer (Jeremia 52:1)
6. Sy en haar suster het saam “die huis van Israel gebou” (Rut 4:11)
9. Ons moenie onverskillig praat wanneer ons so iets aflê nie (Levitikus 5:4)
10. Hy het geweier om saam met Adonia teen Dawid saam te span (1 Konings 1:8)
11. Ander naam vir die Koninkryk van Juda
13. Dogter van Heber (1 Kronieke 7:32)
14. Hoëpriester van Israel wat nie sy seuns behoorlik gedissiplineer het nie (1 Samuel 2:22-24)
15. ʼn Profeet wat God se oordele met vrymoedigheid uitgespreek het (1 Samuel 13:13)
16. Dit is wat ons hoop in Jesus vir ons siel is [meervoud] (Hebreërs 6:19)
19. Die Arameërs het daarvandaan opgetrek (Amos 9:7)
20. Rook en sprinkane kom daaruit (Openbaring 9:1-3)
23. Dit kan van Jehovah en Jesus gesê word (Johannes 10:30)
25. ʼn Seun van Benjamin wat ook na Egipte toe gegaan het (Genesis 46:21,26)
28. Stad wat deur Semed gebou is (1 Kronieke 8:12)
29. Die land sal dit met sy opbrings doen (Esegiël 34:27)
30. Sy ween oor haar kinders (Jeremia 31:15)
31. God het sulke mense in die wêreld gekies om erfgename van die koninkryk te wees (Jakobus 2:5)
32. Dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond sal dit in die naam van Jesus buig (Filippense 2:10)
34. As straf sal ʼn ander dit van hom wegneem (Psalm 109:8)
35. Die ouer manne is dit in dubbele mate waardig (1 Timoteus 5:17)
Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 19
Dwars
1. SKATKISGEDEELTE
7. GEE
8. SET
9. EUFRAAT
12. BESNYDENIS
17. ARE
18. AANRAAK
20. PITOM
21. IRU
22. ESTER
24. TRIFENA
26. HOR
27. SLINGERSAK
33. DIADEME
36. GAM
37. NER
38. KOPERTRALIEWERK
Af
1. SAGGEAARDHEID
2. AMEN
3. KIS
4. SATAN
5. ELF
6. LEA
9. EED
10. REI
11. TWEESTAMMERYK
13. SUA
14. ELI
15. SAMUEL
16. ANKERS
19. KIR
20. PUT
23. EEN
25. ROS
28. LOD
29. GEE
30. RAGEL
31. ARM
32. KNIE
34. AMP
35. EER