Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 5/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 5/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Mei, 1996

Wanneer daar nie meer seksuele teistering sal wees nie!

Die werksplek het vir baie vroue ’n nagmerrie geword. Vernederende aanvalle word afgewissel met kru, suggestiewe taal. Pogings deur werkgewers en hofsake het soms goeie resultate opgelewer. Christenvroue het dit nuttig gevind om Bybelbeginsels toe te pas in hulle kleredrag en gedrag.

3 Seksuele teistering—’n wêreldwye probleem

6 Seksuele teistering—Hoe om jou te beskerm

14 Die baniaan—Een boom word ’n woud

22 Ons is uit ’n lahar gered!

24 Het jy al ooit ’n groenflits gesien?

25 Jongmense vra . . .

Waarom kan ek nie vriende behou nie?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Ag, Tog net ’n bietjie vars lug!

32 Sal jy daar wees?

Die tsetsevlieg—Is dit Afrika se vloek? 11

Die tsetsevlieg is ’n gedugte vyand, maar is hy nét sleg?

Lahars—die nadraai van berg Pinatubo 17

Lahars is slyk wat uit water en vulkaanneerslag bestaan wat so dik word dat dit soos vloeibare beton is. Dan veroorsaak dit verwoesting!

[Foto-erkenning op bladsy 2]

©Martin Dohrn, The National Audubon Society Collection/PR

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel