Inhoudsopgawe
8 Mei, 1996
Aanneming—Die vreugdes, die uitdagings
Miljoene kinders regoor die wêreld hunker na ouers. Dit kan groot vreugde verskaf om jou huis—en jou hart—vir ’n kind oop te stel, maar jy moet ook bereid wees om die uitdagings wat kan ontstaan realisties onder die oë te sien. Is aanneming vir jou?
23 ’n Dodelike virus tref Zaïre
32 ‘Elke mens op aarde behoort hierdie publikasie te lees’
Gestremd—En tog in staat om te bestuur 11
Dit is dalk maklik vir jou om ’n motor te bestuur, maar hoe is dit vir diegene wat van krukke of rolstoele afhanklik is moontlik om te bestuur?
’n Kykie na een van die skouspelagtigste vertonings van natuurlike energie op aarde.