Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g96 3/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1996
Ontwaak!—1996
g96 3/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Maart, 1996

Vervalsing—’n Wêreldwye plaag

Nie net papiergeld nie, maar ook salaristjeks, kredietkaarte, pelse, horlosies, skilderye, vliegtuigonderdele—pas op! as dit skaars en waardevol is, sal daar êrens iemand wees wat dit sal probeer vervals.

3 Vervalsing—’n wêreldwye probleem

6 Kredietkaarte en salaristjeks—Eg of vervalsings?

8 Kopers, pas op! Vervalsing kan lewens kos

21 Jongmense vra . . .

Moet ek by ’n sportspan aansluit?

24 Gesondheid en die omgewing

25 Die Godgegewe gawe van balans

28 Ons beskou die wêreld

30 Van Ons Lesers

31 Daardie verpestelike vlieë—Nuttiger as wat jy dink?

32 ’n Aand ter herdenking

God het hom deur ons laat vind 11

Hulle het God in baie van die kerke gesoek, maar hom eers gevind toe hulle by die godsdiens gaan soek het waarteen hulle gewaarsku is.

Wil jy graag ’n kobra ontmoet? 16

Jy sal baie interessante feite leer, maar ons stel voor dat jy hom op ’n veilige afstand ontmoet—hy is baie giftig.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

A. N. Jagannatha Rao, Trustee, Madras Snake Park Trust

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel