Inhoudsopgawe
8 November, 1995
Op soek na die grootste Kunstenaar
Die meeste mense waardeer goeie kuns. Hoë pryse word daarvoor betaal. Wat van die natuurskoon waardeur ons omring word? Wie moet die erkenning daarvoor ontvang?
5 Die mees verwaarloosde Kunstenaar van ons tyd
10 Hoe om die skoonheid om ons raak te sien
15 Die Europese bosuil by die Muur van Hadrianus
17 ’n Jong man se soeke na antwoorde
26 Van bottels tot pragtige krale
32 “Trane het oor my wange gerol”
Kanada se Hooggeregshof versterk die regte van ouers 12
Die Hooggeregshof van Kanada het riglyne ingestel wat die regte van ouers beskerm.
Die Mormoonse Kerk—’n Herstelling van alle dinge? 22
Joseph Smith het die Mormoonse godsdiens in die vorige eeu gestig. Was hierdie gebeurtenis ’n herstelling van die ware Christelike godsdiens?