Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g95 10/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1995
Ontwaak!—1995
g95 10/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Oktober, 1995

Waarom is die lewe so kort? Sal dit ooit anders wees?

Waarom word ons oud? Waarom gaan ons ná sowat 70 of 80 jaar dood, selfs al is ons liggame blykbaar ontwerp om vir ewig te hou? Kan ons werklik vir ewig lewe?

3 Watter hoop is daar op ’n langer lewe?

4 Ontwerp om vir ewig te lewe

8 Waarom word ons oud en gaan ons dood?

10 Hoe jy vir ewig kan lewe

17 Waarom met hout bou?

20 Die vullisprobleem word opgelos—met kompos

25 Jongmense vra. . .

Waarom trou almal behalwe ek?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Kan jy van ’n gebroke hart sterf?

32 Dit het haar beter laat voel

’n Koeël het my lewe verander 12

Lees hoe ’n verdwaalde koeël ’n tiener se lewe drasties verander het. Haar stryd om haar doelwitte te bereik, sal jou inspireer.

Die benutting van windkrag 22

Watter vooruitgang is al gemaak? Wat is die voordele en die hindernisse?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel