Inhoudsopgawe
22 Januarie, 1995
Is jou lewe vervelig? Jy kan dit verander!
In ’n eeu van eentonige werksaamhede probeer baie om deur middel van drank, dwelms, seks of geweld van hulle verveeldheid ontslae te raak. Hoe kan verveeldheid te bowe gekom word?
3 Is jou lewe vervelig? Jy kan dit verander!
5 Is daar ’n maklike oplossing vir verveeldheid?
11 Joshua se geloof—’n oorwinning vir kinderregte
16 Die skrophoender en roereiers
21 Wie sal die evangelie in Brittanje verkondig?
31 ‘My siening van ’n dokter se plig het verander’
Op soek na orgideë in Europa 8
In die trope is orgideë iets algemeens. Maar in Europa? Dáár word sowat 350 spesies aangetref!
Rys—Verkies jy dit gekook of rou? 24
Die gebruik van rys in die Westerse wêreld is heelwat anders as die manier waarop dit in Indië voorberei word. Neem ’n fassinerende kykie in ’n ander kultuur.