Inhoudsopgawe
8 November, 1994
1914—Geweerskote wat ons wêreld steeds skud
Die sluipmoord op aartshertog Frans Ferdinand van Oostenryk en sy vrou het tot die begin van die Eerste Wêreldoorlog gelei. Hoe skud die geskille wat die Balkan destyds geraak het ons wêreld steeds vandag?
10 Die ware betekenis van 1914
16 Is hierdie pragtige vlinders giftig?
21 Die Christendom se sendelinge keer terug na waar alles begin het
24 Noorweë se Olimpiese Spele—Was die ideale voldoende?
31 ’n “Uitgestorwe” voël word weer ontdek
32 “Wat ’n oorvloed van kennis!”
Christene kom weer voor Jerusalem se hoër hof 12
ʼn Jong Israeliese Getuie is onlangs om gewetensredes uit die skool gesit. Sy saak is na Jerusalem se hoër hof geappelleer.
Het ek ʼn onvergeeflike sonde gepleeg? 18
Talle opregte jongmense, asook ouer mense, word diep deur hulle sondes en swakhede geraak. Maar is hierdie sondes werklik onvergeeflik?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
The Bettmann Archive
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Cover picture: Artist’s conception of the shooting of Archduke Ferdinand: Culver Pictures