Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g94 7/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1994
Ontwaak!—1994
g94 7/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Julie, 1994

Moet jy jou lewe volgens die sterre rig?

Miljoene mense raadpleeg daagliks hulle horoskoop. Kan die sterre werklik ons lewe beïnvloed? Watter rol speel sterre in die Bybel? Wat kan ons by hulle leer?

3 Wat hou die sterre vir jou in?

4 Die sterre en die mens—Is daar ’n verband?

7 Die sterre het wel ’n boodskap vir jou!

12 Die Bybelse beskouing

Was die apostel Paulus teen vroue gekant?

14 Die stryd om ’n tonnel

17 Die jaarlikse besoek van die reuseleerskilpaaie

20 ’n Trein met “tande”

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Is die ekster werklik ’n dief?

32 “Hulle is uitstekend geskryf”

Waagsport—Moet ek dit probeer? 9

Baie sportsoorte hou ʼn sekere mate van gevaar in—party meer as ander. Wat moet ʼn Christen se beskouing van deelname aan sulke sportsoorte wees?

ʼn Aand by die opera 24

ʼn Verduideliking van die verskillende stemme, en wat agter die skerms by die opera gebeur.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Cover: Courtesy of ROE/​Anglo-​Australian Observatory, photograph by David Malin

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Lelli & Masotti/​Teatro alla Scala

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel