Inhoudsopgawe
22 April, 1994
Verslawing—Waarom gebeur dit?
Miljoene mense is óf aan dwelms en alkohol óf aan bedrywighede verslaaf. Wat is dikwels vir mense se verslawings verantwoordelik, en hoe kan hulle dit oorkom?
3 Wie raak verslaaf, en waarom?
6 Hoe om verslawing aan gewoontevormende middels te oorkom
9 Wanneer bedrywighede verslawend word
16 “Die wetenskap leer ’n les van die natuur”
24 Jemen—’n land vol verrassings
31 Fisiese onaktiwiteit kan jou dood beteken
32 Hulle wou ’n persoonlike eksemplaar hê
Hoe mense in vrede kan saamwoon 12
Lees hoe ʼn militêre offisier hierdie waardevolle les gedurende die Tweede Wêreldoorlog geleer het.
Die kompakskyf—Wat behels dit alles? 20
Leer meer omtrent die gebruike van hierdie tegnologiese wonder, en vind uit hoe jy dit tot jou voordeel kan gebruik.