Inhoudsopgawe
8 April, 1994
BORSKANKER—elke vrou se vrees
Borskanker tref honderdduisende vroue elke jaar. Wat veroorsaak dit? Kan dit voorkom of genees word?
3 Wat vroue oor borskanker moet weet
11 Die soort ondersteuning wat tel
14 ’n Lewe wat ek nie sou wou verander nie
20 Kanada se luisterryke “bewegende pad”
26 Die piesang—’n merkwaardige vrug
32 Die Ontwaak! se oplaag het hom verbaas!
Is dit altyd verkeerd om kwaad te word? 18
Is daar tye wanneer woede nie net geregverdig nie, maar ook gepas is?
Is selfmoord die oplossing? 23
Hoe kan jongmense gehelp word om te sien dat selfmoord nie die oplossing vir die lewe se probleme is nie?