Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g94 3/8 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—1994
Ontwaak!—1994
g94 3/8 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

8 Maart, 1994

Die nuwe era—Sal dit kom?

Die New Age-beweging strewe daarna om die geheime van die menseverstand, ons planeet en die heelal te verstaan. Die beweging versprei ʼn hernieude fassinering met die mistiek en die okkulte. Stem die New Age-filosofie met die Bybel ooreen?

3 Die gewilde New Age-beweging

4 Wat is die New Age-beweging?

10 Hoe sal die ware nuwe era kom?

12 Jong mense vra . . .

Hoe kan ek my by ons verhuising aanpas?

15 Die unieke fees van die Swart Nasarener

18 Olifante—Vriende of vyande?

19 Mexiko se ekonomiese herstel—Hoe suksesvol is dit?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 “’n Knap stuk werk!”

32 ‘My onderwyseres wou nog 20 boeke hê’

“Wee, wee jou, o groot stad” 22

Banaras, Jerusalem, Rome—historiese, heilige stede—maar het hulle werklik God se goedkeuring weggedra?

Hulp in jou tyd van droefheid 26

Die meeste van ons het al ʼn geliefde deur die dood verloor. So ʼn verlies kan ʼn traumatiese ondervinding wees. Hoe kan ons sulke droefheid te bowe kom?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

The Day Before Parting by Jozef Israels: Gift of Alice N. Lincoln, Courtesy, Museum of Fine Arts, Boston

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel