Inhoudsopgawe
8 Oktober 1993
Beskerm jou kinders!
Hoe wydverspreid is die seksuele molestering van kinders? Wat kan gedoen word om hulle te beskerm? Sal sulke afskuwelike misdade ooit beëindig word?
5 Hoe beskerm ons Ons Kinders?
9 As jou kind gemolesteer word
10 Voorkom molestering By Die Huis
14 Hoe om volwasse slagoffers van kindermolestering te vertroos
15 Jehovah se Getuies wen hofsaak oor kindertoesig
19 Hoe ek my gesin gehelp het om geestelik ryk te word
31 Wanneer vuur buite beheer raak
32 ‘Dis vertroostend om te weet dat iemand omgee’
’n Dag in die lewe van ’n skoenlapper 16
’n Skoenlapper is ’n pragtige skepsel. Wat is sy daaglikse roetine?
Het ons werklik priesters nodig? 26
Wat is die oorsprong van die priesterskap? Het Christene vandag priesters nodig?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
Giraudon/Art Resource, N.Y.